|

Lae Seisoen (1 January - 31
March)
N$160 - N$185 per persoon wat
deel
N$200 - N$300 enkel
Seisoen (1 April - 31
December)
N$175 - N$220 per persoon wat
deel
N$250 - N$350 enkel
[50% deposito word verlang]
Tariewe sluit onbyt in.
Tariewe sluit nie die 2% Toerisme Heffing in nie.
Vervoer na en van die lughawe,
motor huur en was en stryk
geriewe is beskikbaar op aanvraag.
Aankoms tyd: 14h00 - of vroeėr
op aanvraag
Vertrek tyd: 10h00
|