.
ervaar rustigheid in die cheetah hoofstad van die wêreld
. ons bied styl en gemaklikheid
. rook vrye akkommodasie
. motor huur, toere en plaaslike oriëntasie kan gereël word
. ons praat afrikaans, engels, duits & nederlands
. ons bedien heerlike ontbyte binne of buite
. konfersensie geriewe is beskikbaar
. internet is op die perseel beskikbaar.